FORMULE EEN – Red Bull se Formule Een Spandirekteur Jonathan Wheatley gaan ook moontlik binnekort groener weivelde soek aangesien hy na verneem word opsies by ander Formule 1 spanne mag hê as ‘n spanhoof.

Alpine en Sauber kan moontlik op die tafel wees terwyl Max Verstappen se beweerde belangstelling om by Mercedes sy gewig in te gooi Wheatley se voorgenome besluit mag aanhelp.

*Red Bull se ontwerper Adrian Newey  het reeds verlede week aangekondig dat hy die span vroeg in 2025 gaan verlaat.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×