FORMULE EEN – Die Internasionale Automobiel Federasie het ook Michael Andretti se bod goedgekeur om die 11de span op die Formule Een wedren-rooster te word.

Volgens die IFA was Andretti Formula Racing LLC in vennootskap met Cadillac ook die engiste span wat aan AL die kriteria voldoen het in die bodproses.

Andretti seun van die legendariese Mario Andretti wat die 1978 Formule Een Kampioenskap gewen het  beplan om 2 renmotors op die F1-wegspringrooster te hê vir die begin van die 2024 seisoen.

Sy span neem tans deel aan die IndyCar , Formule E en ander oopwiel-reekse en kompetisies.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×