Die verdedigende Formule Een kampioen Max Vestappen sê hy is gereed vir die naweek se Grand Prix in Austin in Texas.

Verstappen en sy Red Bull-span het in die laaste vyf Grand Prix-renne tweede viool gespeel teen McLaren wat nou voorloop met 41 punte voorloop op die vervaardigers kampioenskap lys.

Verstappen het wel nog ‘n 52 punt voorsprong oor Lando Norris op die kampioenskaps lys vir die renjaers.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×