FORMULE EEN – Die Red Bull  wêreldkampioen Max Verstappen het Sondag vir ‘n 3de agtereenvolgende keer die Kanadese Grand Prix gewen.

Verstappen  het in nat en droeë toestande die septer geswaai waar die veiligheidsmotor vir ’n paar keer gedurende diè ren ontplooi is.

Lando Norris van McLaren  was 2de gevolg deur die Mercedes  renjaer George Russel wat die 3de plek op die podium ingeneem het.

*Die volgende wedren is die Spaanse GP op die 23ste Junie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×