FORMULE EEN – Mercedes se Formule Een spanbaas Toto Wolff het in ’n verklaring gesê dat sy renjaers Lewis Hamilton en George Russell sake sal regstel oor die volgende 3 naweke na die fiasko in Katar waar diè 2 spanmaats mekaar in die 1ste rondte uitgevat het.

Mercedes se doelwit gaan wees om ’n buffer tussen hulself en die Rooispan Ferrari te skep om die 2de plek in die vervaardigers-kampioenskap hulle eie te maak.

Red Bull het reeds die 1ste plek verower en Wolff is optimisties oor Mercedes se kanse om punte te skep by eerskomende naweek se wedren op die Circuit of the Americas in Austin, Texas.

 

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×