Die Red Bull Formule Een span gaan nog ‘n belangrike personeellid verloor.
Dit is bevestig dat Red Bull se hoof van wedren strategie Will Courtenay hom volgende seisoen by McLaren sal aansluit.
Courtenay was vir 20 jaar deel van Red Bull se span maar sal nou McLaren se sport direkteur wees.
Red Bull sal ook die 2025 seisoen ingaan sonder Adrian Newey wat hom by Aston Martin gaan aansluitf.