Eskom het aangekondig dat beurtkrag van vandag af opgeskort word. Die elektrisiteitsverskaffer sê dit is moontlik omdat die kragnetwerk genoeg herstel het. Volgens Eskom sal geen beurtkrag ingstel word nie. Eskom het Suid-Afrikaners bedank vir hulle geduld, maar gemaan om elektrisiteit spaarsaam te gebruik, aangesien daar steeds druk op die netwerk is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×