Die Parlement sê ‘n ondersoek het bevind dat daar geen bewyse was van seksuele teistering of geslagsgeweld toe EFF-parlementslede uit die Nasionale Vergadering verwyder is nie. Die ondersoek het gevolg op ‘n klag deur die EFF-hoofsweep, Floyd Shivambu, wat lede van die Parlement se Beskermingsdienste daarvan beskuldig het dat hulle vroulike lede seksueel geteister het. EFF-lede is met geweld verwyder tydens President Cyril Ramaphosa se repliek op die Presidensie-begroting in Junie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×