Geen wetswysiging of verandering in die grondwet kan grondbesitpatrone verander nie

Die Raad vir die Bevordering van die Suid-Afrikaanse Grondwet sê geen wetswysiging of verandering in die grondwet kan grondbesitpatrone verander nie.

Casac sê dit sal ‘n fundamentele verandering in die staat se totale grondhervormingsprogram vereis.

Die raad het deelgeneem aan ‘n virtuele sitting van die ad hoc komitee oor die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet om grond sonder vergoeding te onteien.

Luister na potgooie hieronder