GEMENGDE GEVEGSKUNS – Die UFC  wêreldkampioen Dricus du Plessis en Israel Adesanya gaan mekaar uiteindelik vir ‘n wêreldtitelgeveg op 17 Augustus in Perth , Australië ontmoet.

“Stillknocks”  soos hy in die Octagon  bekend staan het in Januarie vanjaar op UFC 297 diè middelgewigtitel gewen toe hy Sean Strickland uitoorlê het.

Adesanya wat van Nieu-Seeland afkomstig is het in UFC 293 sy titel aan Strickland afgestaan en spog met ’n rekord van 13 – 3 terwyl Du Plessis na 7 kragmetings nog onoorwonne is.

*Diè 2 vegters het mekaar al voorheen in die gesig gestaar maar hopelik gaan Du Plessis hierdiè keer vir Adesanya finaal wys wat alle Suid-Afrikaners al lankal reeds weet.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×