GEMS is van mening miljoene rande word gemors in die huidige gesonheidstelsel van Suid-Afrika

Volgens GEMS, die mediese skema vir staatsamptenare, word baie geld gemors in die gesondheidstelsels wat huidiglik in Suid-Afrika gebruik word.

Hy is van mening dat miljoene rande gespaar sal word wanneer die land oorskakel na die Nasionale Gesondheidsversekering.

Dit het aan die lig gekom tydens ‘n webinaar deur GEMS, The Mail en The Guardian koerant.

Tydens die webinaar het die hoofbeampte van GEMS, Stan Moloabi, gesê daar is ‘n behoefte aan dringende verandering in die benadering van gesonheidsorg in die land.

Luister na potgooie hieronder