Gesprekke tussen die ANC en die EFF het skynbaar tot stilstand gekom.

Na wat berig word, beplan die twee partye géén verdere samesprekings in aanloop to Vrydag se eerste parlementsitting nie.

Verskeie politieke partye het die afgelope week met die ANC vergader, oor die moontlikheid om ‘n regering van nasionale eenheid te vorm.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×