Die Amerikaanse ruimte-agentskap, NASA, sê twee ruimtevaarders wat op die internasionale ruimtestasie gestrand is nadat die ruimtetuig onklaar geraak het, sal nie vóór Februarie kan terugkeer nie.

NASA se administrateur, Bill Nelson, sê die Boeing Starliner wat hulle in Junie daarheen geneem het, sal onbeman terugkeer.

Butch Wilmore en Sunita Williams, sal deur ‘n Space X-tuig teruggebring word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×