Gewerld teen boere moet volgens Mase Manopole, die Noord-Kaap se LUR vir Landbou met die sterkste optrede uit alle sektore van die samelewing geskied.

Dit volg op die moord op ‘n 81-jarige boer, Hendrik Venter, verlede week in Kuruman.

Volgens Mase hou geweld teen boere ‘n bedreiging vir die land se voedselversekerheid in.

ʼn Polisiewoordvoerder, kolonel Cherelle Ehlers, sê beamptes het arrestasies gemaak in verband met die moord maar sommige verdagtes bly op vrye voet.

LUISTER HIER:

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×