Geweldsmisdaad kry toegewese lessenaars by polisiestasies

Minister Bheki Cele sê die polisie is besig om ‘n toegewese lessenaar by polisiestasies in te rig om gevalle van geslagsgeweld te hanteer.

Vanaf April is 21 203 gevalle van huishoudelike geweld aangemeld waarin 14 777 verdagtes aangekla is.

In die eerste ses maande van vanjaar is 217 lewenslange vonnisse opgelê aan mense wat skuldig bevind is aan geslagsgeweld.

Cele sê daar moet harder gewerk word om geweld teen vroue en kinders te verhoed.

Luister na potgooie hieronder