GHOLF – Die 2024 Meesterskampioen Scottie Scheffler het gewys dat hy tans in ’n liga van sy eie is toe hy Maandag met die RBC Heritage-titel weggestap het.

Scheffler het met 3 houe gewen by Hilton Head in Suid-Carolina met Sahith Theegala  2de en gevolg deur nog  2 Amerikaners Wyndham Clark en Patrick Cantlay een hou verder terug op -15 in die 3de plek.

*Scheffler is ook die enigste speler sedert Bernhard Langer in 1985 wat die Meesters en Heritage toernooi binne ’n week na mekaar kon wen.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×