GHOLF – Christiaan Bezuidenhout het ook ’n puik openingsronde in die American Express-gholftoernooi op die La Quinta baan gespeel en is gesamentlik 2de saam met Richard Hoey van die Filippyne op -9.
Die Amerikaner Zack Johnson en Alex Norden van Swede is voor op -10 terwyl die wêreld nommer een Scottie Scheffler ’n rondte van 67 (-5) gespeel het.
*Diè toernooi met prysgeld van $8.4 miljoen duur tot Sondag.