GHOLF – Engeland se Daniel Brown het die pas aangegee op die 1ste dag by Royal Troon  met ’n telling van 6-minder-as-baansyfer.

 Die 2019 Britse Ope kampioen Steve Lowry was 1 hou verder terug terwyl die Amerikaner Justin Thomas met -3 in die 3de plek sy dag afgesluit het.

*Dean Burmester het die beste onder die Suid-Afrikaners gevaar en was in die gesamentlike 18de plek met ’n telling van gelyk-aan-baansyfer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×