GHOLF – Die Rosestad / Nedbank gholfdag in samerking met Wirulink slaan vanoggend by die Schoemanpark gholfklub.
Van die beste plaaslike spelers sal hul vernuf ten toon stel met groot pryse wat op die spel gaan wees soos onder andere 2 x R100 000 kontant pryse sowel as ’n Ford Ranger.
Rosestad 100.6fm saai ook regstreeks vanaf Schoemanpark tussen 09:00 tot 18:00 uit.