GHOLF – Die prysgeld in die Amerikaanse Ope Vir Vroue is vir die 2024 toernooi na ’n reuse bedrag van $12 miljoen opgeskuif te danke aan ’n nuwe vennoot wat ingekoop het.
Die finansiële dienste groep Ally vervang ProMedica as die nuwe titelborg.
Die wêreld se nommer 1 speler Lilia Vu wat ook ’n persoonlike borgskap van diè finansiële reus ontvang het is verheug oor die bevordering van vroue sport op hierdiè manier en gesê sy hoop die ander 3 Major toernooie sal ook die Amerikaanse Ope se voorbeeld navolg.
*Diè toernooi word van 30 Mei tot 2 Junie in Pennsilvanië op die Lancaster-buiteklub aangebied.