GHOLF – Die Amerikaner Max Homa het ook sy 1ste internasionale titel ingepalm toe hy die Nedbank gholf uitdaagtoernooi met 4 houe gewen het.

Homa het ’n laaste rondte van 6-onder-66 gespeel vir ’n totaal van 19-minder-as-baansyfer terwyl landgenote Nicolai Højgaard en Thorbjørn Olesen onderskeidelik op 15 en 14-onder-syfer kon afsluit.

*Hennie du Plessis het die beste onder die Suid-Afrikaners gevaar en was saam met Sebastian Söderberg en Rasmus Højgaard 6de op 5-onder-syfer

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×