GHOLF – Alexander Knappe van Duitsland het die Dimension Data Pro-Am toernooi op Fancourt in George met een hou voor Dean Burmeister opgeraap.

Knappe het ‘n laaste ronde van 68 houe gespeel vir ‘n totaal van 23 onder baansyfer.

JC Ritchie en Neil Schietekat het gesamentlik 4de geëindig terwyl laasjaar se wenner Wilco Nienaber op 14 onder saam met sy landgenoot Haydn Porteous en Spanjaard Angel Hidalgo in die 10de plek klaargemaak het.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×