GHOLF – Die wêreld se voorste vroue speler Jin Young Ko gaan nie hierdie week in aksie gaan wees by die Portland Classic Ope nie weens ‘n knaende gewrigsbesering.

Ko wat diè toernooi in 2021 gewen het sal volgens haar bestuurspan vir die volgende paar weke ruskans kry om hopelik gereed te wees vir die BMW Dames Kampioenskap wat tussen 18 en 23 Oktober op die Oak Valley buiteklub in Wonju plaasvind.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×