GHOLF – Die Duitse gholflegende Benhard Langer het die afgelope naweek die Chubb Classic toernooi en sy 43ste PGA Toer kampioenskaps-titel in Florida ingepalm.

Die 64-jarige Langer het ‘n finale ronde van 68 houe gespeel terwyl die Amerikaner Tim Petrovic drie houe agter die Rooi Baron geëindig het.

Retief Goosen het die beste onder die Suid-Afrikaners gevaar en 3de geëindig met 12 houe onder baansyfer.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×