GHOLF –  Thriston Lawrence het ’n puik 1ste dag by die Jo’burg Ope gehad toe hy ook ’n nuwe baanrekord gespeel het van 62 wat 8 houe beter as syfer was op die Houghton-buiteklub.

Die Suid-Afrikaanse Ope kampioen was akkuraat van die bof af en kon ook met sy naderhoue die penplasings aanval.

Nikhil Rama , ’n jong beroepspeler van die Bryanston-klub was die vroeë voorloper maar het die dag afgesluit op 5-onder-syfer terwyl 10 spelers waaronder die verdedigende kampioen Dan Bradbury vanoggend sal afslaan net 1 hou verder terug.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×