Die Suid-Afrikaanse gholfspeler, Charl Schwartzel, sê die LIV-gholfreeks kan moontlik in Suid-Afrika kom draai.

Volgens Schwartzel, wat vir die Stingers-span in die reeks speel, vra mense gedurig vir hom wanneer LIV Suid-Afrika toe kom.

Die speler het bevestig dat daar tans hard gewerk word om dit te laat gebeur.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×