GHOLF – Suid-Afrika se Louis Oosthuizen het met ’n veilige laaste ronde van 69 houe verseker dat hy die Mauritius Ope  titel met 2 houe kon wen.

Oosthuizen het ’n groottotaal van 271 (-17) aangeteken met Laurie Canter van Engeland in die 2de plek terwyl Jacques de Villiers , Sebastian Söderberg en Daniel Brown gesamentlik 3de was een hou verder terug op 14-minder-as-baansyfer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×