Die PGA-reeks oorweeg voorstelle om minder spelers in te sluit vir toernooie.
Daar word verwag dat die PGA-raad die voorstelle amptelik op ‘n vergadering op 18 November sal goedkeur.
Dit sal sien dat die aantal spelers in toernooie van 156 na 144 gesny sal word en in ander gevalle sal dit van 132 na 120 verminder word.
Indien diè voorstelle goedgekeur word sal dit eers van 2026 van toepassing wees.