GHOLF – Die Suid-Afrikaanse legende Retief Goosen het ook sy 1ste groot kampioenskaps-titel in 2 jaar gewen nadat hy ’n finale rondte van -3 (69) gespeel het vir die Galleri Classic titel by die Rancho Mirage buiteklub in Kalifornië.
Die “Goose” wat ook in Wêreld Heldesaal opgeneem is het laas in Maart 2022 met enige silwerware gespog toe hy die Hoag Classic en Bridgestone Senior Spelers Kampioenskaps-titel gewen het.
*Die Nieu-Seelander Steven Alker en Duitser Alex Čejka was gesamentlik in die 2de plek net 1 hou verder terug op 12-minder-as-baansyfer.