Die LIV-gholfreeks het die Australiër Greg Norman vervang as sy uitvoerende hoof met Scott O’Neil wat nou aan die stuur van sake gaan staan.

O’Neil is die uitvoerende hoof van Harris Blitzer Sports & Entertainment  wat menigte Amerikaanse sport spanne bestuur.

Luidens ‘n verklaring van LIV  sal O’Neil die strategiese visie uitvoer , besigheid operasies bestuur en help om die liga wêreldwyd te groei.

LIV-gholf het verder bevestig dat Norman steeds betrokke by diè liga sal wees.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×