28 Gimnaste van die Rhytmia gimnastiekklub het die Noord Kaap by die Suid Afrikaanse Gimnastiekspele verteenwoordig.

Die spele het vanaf 30 September tot 5 Oktober in Pretoria by die Rembrandtsaal van Tukkies plaasgevind.

Volgens die span afrigter van die Rhytmia gimnastiekklub het die span met 23 medaljes huistoe gekom.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×