Altesaam 28 gimnaste van die Rhythmia-gimnastiekklub het die Noord-Kaap by die Suid-Afrikaanse Gimnastiekspele verteenwoordig. 

Dié spele het vanaf 30 September tot 5 Oktober in Pretoria by die Rembrandtsaal van Tukkies plaasgevind. 

Tazmiah Francis, spanafrigter, sê Rhythmia het met ’n totaal van 23 medaljes teruggekeer en die Noord-Kaap trots gemaak. “Die kompetisie het begin met  SA se top- hoëprestasie gimnaste, van wie Rhythmia 10 afrig. Die medaljes wat verower is, het die algehele- en apparaatmedaljes ingesluit.”

Lees meer hier:

https://find-it.co.za/2022/10/20/gimnaste-van-noord-kaap-blink-uit-by-sa-spele/
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×