Glenton Stuurman die Warriors se nuwe Protea-naatbouler

Glenton Stuurman, die Warriors se nuwe Protea-naatbouler, is van vandag af in die kollig, wanneer die Warriors hulle meerdag-krieketwedstryd in die baai teen die Titans afskop. Netwerk24 berig die kaptein Yaseen Vallie asook die Protea Sinethemba Qeshile sal die span verder versterk. Dié drie spelers kon egter nie vir die eerste wedstryd teen die Knights in Bloemfontein oorweeg word nie.

Luister na potgooie hieronder