Goeienuus vir motoriste op Lentedag met brandstofprys verlaging

Goeienuus wag op motoriste op lentedag wanneer daar ‘n goeie kans bestaan dat brandstofpryse vanaf 1 September gaan daal.

Met die finale syfers Donderdag, wat ‘n oorverhaling wys op alle soorte brandstof, kan ‘n teken van ‘n brandstofprys verlaging wees.

Sedert 4 Augustus kos petrol vir die eerste keer meer as  R18 per liter in Gauteng, terwyl diesel se groothandelprys in Gauteng R15.64 per liter is.

Luister na potgooie hieronder