Die tegnologiereus, Google, verander glo berigte en inhoud op sy platform, sonder kennisgewing wat nuusagentskappe geld kos.

Dit is luidens die redakteur van Moneyweb, Ryk van Niekerk, wat ‘n voorlegging aan die mededingingskommissie gedoen het in sy openbare sittings oor ‘n ondersoek na die media en digitale platforms.

Hy sê Google se algoritmes beïnvloed nie net die inhoud op nuuswebwerwe nie, maar ook die winsgewendheid van maatskappye.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×