Dit is veral goud, platinum en steenkool wat ‘n demper op groei in die mynboubedryf plaas.

Juan-Pierre Terblanche van Statistieke Suid-Afrika meld ‘n 3,5% daling op ‘n jaargrondslag vanaf Junie 2023.

Terblanche sê diamante en nikkel het ook swak gevaar. Koper, kranium-erts, mangaanerts en ystererts toon egter ‘n effense verbetering.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×