AfriForum het die Suid-Afrikaanse Grensbestuursowerheid versoek om hul pogings te verskerp om onwettige grensoorgange tussen Mosambiek en Suid-Afrika te bekamp.

Volgens ’n AfriForum-mediaverklaring het onlangse geweld ná Mosambiek se verkiesing, duisende mense gedwing om hul huise te verlaat.

Malawi en Eswatini het al meer as 3 000 vlugtelinge ontvang, wat druk op hulpbronne plaas en hulpverlening bemoeilik.

Luidens ’n verklaring van die burgerregteorganisasie se Jacques Broodryk verduidelik hy die situasie as volg.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×