Griekeland het wetgewing goedgekeur, waarvolgens selfdegeslaghuwelike nou binne die voorskrifte van die wet val. NewsKoop meld dat Griekeland die eerste oorheersend Christelik-ortodokse land ter wêreld is, om huweliksgelykheid deur wetgewing te bewerkstellig.

Paartjies van dieselfde geslag sal kragtens die wet ook kinders kan aanneem. Daar word egter nie toelating gemaak vir paartjies om ‘n baba by wyse van surrogaatmoederskap ryker te word nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×