Groot kommer heers in Brasilië in Suid-Amerika, oor die reuse toename in ongekende geweld by skole.
In die jongste voorval het ’n 13-jarige seun gister drie klasmaats by die skool gesteek.
Die aanval volg op nog een Maandag, toe ‘n leerling van ‘n ander skool ‘n onderwyser, asook twee van sy mede skoliere gesteek het.
Verlede week is vier kinders by ‘n skool in Brasilië doodgeskiet.