Groot styging in brandstofpryse vanaand is weens die verswakking van die rand

Volgens die ekonoom, Azar Jammine is die groot styging in brandstofpryse vanaand weens die verswakking van die rand teen die Amerikaanse dollar, wat gedeeltelik toegeskryf kan word aan verlede maand se geweld en plundery in KwaZulu-Natal en Gauteng.

Dit volg die Departement van Energie se aangekondig dat die petrolprys met 91-sent per liter sal styg, terwyl diesel met sowat 55-sent per liter sal styg en paraffien met 50-sent per liter.

Luister na potgooie hieronder