Gru-Botsing in Bloemfontein eis die lewe van 5

 Gru-Botsing in Bloemfontein eis die lewe van 5

Vyf mense is oorlede na ‘n ongeluk tussen ‘n BMW en ‘n minibustaxi in Monumentweg in Bloemfontein.
Volgens ER24 woordvoerder, Ineke van Huyssteen, is ‘n verdere 4 mense beseer.
Netwerk24 berig die ongeluk het omstreeks 19:00 plaasgevind.
Volgends berigte was 3 kinders jonger as 10 jaar deel van die noodlottige beseerdes en is op die toneel dood verklaar saam met twee volwassenes.
Die ander mense is gehospitaliseer met matige tot ernstige beserings.

LeandreAdmin@