Gun Free South Africa doen ‘n beroep op die regering om die spesialis-vuurwapeneenheid in die Suid-Afrikaanse Polisiediens in te stel.

Die organisasie het gereageer op die onlangse toename in noodlottige skietvoorvalle in die Wes-Kaap.

Die minister van Polisie, Bheki Cele, het vandeesweek onthul dat meer as 100 mense binne ‘n week in die provinsie vermoor is.

Gun Free South Africa sê beperkte toegang tot gewere is ‘n doeltreffende manier om wapengeweld te verminder.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×