Die voorsitter van die ANC en minister van Energie, Gwede Mantashe, het bewerings dat die party dienslewering opskerp om stemme in volgende jaar se verkiesing te lok, weerlê. Hy het gister op die kantlyn van die Presidensiële Imbizo in die Oos-Kaap gepraat. Duisende inwoners het bymekaargekom om met president Cyril Ramaphosa te praat oor hul diensleweringsuitdagings. Mantashe sê dienste word nie gelewer bloot om stemme te lok nie.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×