Daar is sterk sprake van die moontlike vrylating van vroue en kinders, wat in die Gasastrook deur die Palestynse militantegroep, Hamas, gyselaar gehou word.

Hamas het luidens wye beriggewing, aan vredesregters van Katar gesê hy sal 70 vroue en kinders vrylaat, maar slegs indien sy voorwaardes nagekom word.

Hamas eis ‘n wapenstilstand van vyf dae, asook die vrylating van 200 Palestynse kinders en 75 vroue, wat glo deur Israel aangehou word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×