Die Wes-Kaapse regering verwelkom die verlenging van die Wet op Groeigeleenthede in Afrika.

Die Agoa-ooreenkoms hou reuse ekonomiese voordele vir verskeie Afrikalande in. ’n Groot persentasie van Suid-Afrika se landbou-uitvoer maak ook op hierdie inisiatief staat.

Die Agoa-voorkeurhandelsprogram het in die jaar 2000 in werking getree. Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê daar is hard gewerk vir die voortsetting van die ooreenkoms.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×