Volgens Athur Zwane, die MK-party se voormalige sekretaris-generaal, het hy bedank met onmiddellike effek.

In Zwane se bedankingsbrief, berig News24, dat hy die afgelope twee weke besef het, dat die volume werk in sy kantoor te groot en buite sy perke is, veral omdat hy ander mededingende sakebelange het wat hy nastreef.

Voormalige president Jacob Zuma het egter ‘n ander weergawe van gebeure.

Volgens die MK-partyleier het hy ‘n brief van sy eie aan Zwane geskryf wat lei dat as gevolg van die behoefte om hul beperkte en beskikbare mensekapitaal doeltreffend te gebruik, hy besluit het om Zwane met onmiddellike effek aan die tesourier-generaal-funksies te onttrek.

Dr Sifiso Maseko is as die die Mk-party se vierde sekretaris-generaal aankondig, tydens die party se sowat ses maande bestaan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×