Die Australiese hokkiespeler, Tom Craig, is vir 12 maande geskors nadat hy tydens die Parys Spele kokaïen wou koop.
Volgense Hokkie Australië sal Craig ten minste die helfte van sy vonnis uitdien terugwerkend tot 9 September, met die oorblywende ses maande wat opgeskort sal word indien hy in diè tydperk aan die beheerliggaam se gedragskode bly voldoen.
Diè Aussie het sy internasionale buiging in 2014 gemaak en het al meer as ‘n 100 wedstryde vir die Kookaburras gespeel en was ook deel van die Olimpiese wenspan wat die silwer medalje in Tokio kon inpalm.