HOKKIE – Suid-Afrika se manshokkiespan het goeie rekenskap van homself by die Nasiesbeker-toernooi in Pole gegee in Sondag se bronsmedalje wedstryd teen Pakistan.

Die Suid-Afrikaners het met 4 – 3 gewen danksy 2 doele deur Mustapha Cassiem en een elk deur Samkelo Mvimbi en Keenan Horne.

*Nieu-Seeland is as die kampioen gekroon nadat hy die finaal met ’n strafdoeltelling van 4 – 3 gewen het met sake gelykop 1 – 1 na gewone tyd.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×