Die Suid-Afrikaanse binnenshuise span het Sondag die eerste keer in ’n medalje by ’n Wêreldbeker-toernooi gewen nadat hulle België met 6 – 5 kon troef.

Die Cassiem-broers Dayaan en Mustapha het weereens geskitter vir hulle land waar jonger boet Mustapha uiteindelik met 17 doele in diè toernooi kon spog.

*Die SA-vroue het Saterdag negende geëindig nadat hulle Australië geklop het met 3 – 2.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×