Honderde duisende mense is op verskeie maniere getref deur verwoede stormweer en vloedwater, wat massiewe skade in groot dele van die Wes-Kaap to gevolg het. Meer as 47 000 strukture is beskadig of oorstroom. Die Stad Kaapstad se rampkoördineerders gaan vandeesweek voort met die proses om die aard en omvang van die skade te bepaal.

Talle gemeenskappe word steeds van hulp voorsien. Charlotte Powell Kaapstad se woordvoerder vir die bestuur van ramp-risiko, sê ‘n groot aantal noodkrete vir hulp is uit die stad se informele woongebiede gehoor.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×